Potgooi van Radio-Onderhoud

Potgooi van Radio-onderhoud oor my boek met Christine Ferreira, redakteur van Leef tydskrif, op haar program ‘Met Hart en Siel’ op Radio Kansel.

Die gedeelte oor die agtergrond en inhoud van my boek ‘Ek sal weer ‘n Loflied sing’ begin by 1:08:12 van die potgooi.

Die tweede druk is nou beskikbaar! Bestellings kan geplaas word by https:/www.marleo.co.za/karen-swanepoel/ of deur ‘n epos te stuur aan karenloflied@gmail.com.